Skyfskiet

Organiseerder: Mnr. B. Els
Proewe: Enige skut wat in staat is om te skiet en die nodige toerusting het is welkom om deel te neem. Daar is kostes verbonde aan die affiliasie en proewe.
Oefeninge: Oefening vind plaas gedurende weeks aande. Dit is verpligtend vir die skud se ouer/voog om oefeninge by te woon.
Spanne: Leerders neem deel in die volgende klasse: Klas 1-o/8, Klas 2-o/9 en o/10, Klas 3-o/11 en o/12, Klas 4- o/13.
Kompetisie/Liga: Deur die loop van die jaar is daar 6 kompetisies waarvan 3 verpligtend is. Die beste 3 kompetisies tel. Laerskool Die Arend se skutte kan ook aan die WP Pos liga deel neem.
Prestasies: Deelnemers kan die volgende prestasies tydens die seisoen behaal: Goud, silwer en brons medaljes, provinsiale klere kan verwerf word maar is net geldig vir die skud se laerskool loopbaan.